Product Detail

Cart Summary

0
R0,00

Groot Beer

Luna sien Groot Beer die eerste keer gedurende n skooluitstappie na die dieretuin. Hy lyk eensaam. Daarom gesels sy met hom. Sy vertel vir hom geheime waarvan niemand weet nie. Toe Luna daardie middag by die huis kom, is alles eensklaps anders. Daardie aand klim Groot Beer deur haar venster. Hy gesels met Luna en sing haar aan die slaap. Van daardie oomblik af doen hulle alles saam. Maar sal Groot Beer vir altyd by haar bly? N Betowerende, vertroostende verhaal oor die genesende krag van die verbeelding.    Sagte Band, 32 Bladsye, 28 cm x 21 cm, Ouderdom:  3 jaar + 
BVP = 13

R150,00
Quantity:
Add to Cart Continue Shopping Update

Testimonials

Surfs Up - Reviews

A collection of dealer and customer reviews for our wonderful Acornkids products...



Latest News

Acornkids #1 in Fun! Recommended by Experts

This article about Acornkids is written by,  Shireen Thomas-Stark, who is a...



Like Us
Get a Free eBook

Acornkids  Head Office  Contact Number: 0861074776   Email: info@acornkids.com