Eendag bring Meneer Hartlief n verrassing huis toe – ‘n oulike klein varkie met ‘n pienk gesiggie en ‘n krulstertjie. Meneer en Mevrou Hartlief het hulle baba varkie baie life – maar wat sal gebeur wanneer die varkie skool toe gaan? Kan hierdie storie dalk meer as een verrassing aan die einde he? ‘n Snaakse en verbeeldingryke storie wat wys ‘n gesin is wat jy daarvan maak, en dat liefde die belangrikste van alles is. Sagteband, 27 Bladsye, 27.5 cm x 24 cm, 3 + Jaar SLEGS 7 BESKIKBAAR BVP=10
A collection of dealer and customer reviews for our wonderful Acornkids products...
PEPPERMINT CRISP TART RECIPE Ingredients: 1 tin of Caramel 1 tub...
Download Now
Acornkids Head Office Contact Number: 0861074776 Email: info@acornkids.com