Product Detail

Cart Summary

0
R0,00

CLEARANCE STOCK - Verrassing! Verrassing!

Eendag bring Meneer Hartlief n verrassing huis toe – ‘n oulike klein varkie met ‘n pienk gesiggie en ‘n krulstertjie.  Meneer en Mevrou Hartlief het hulle baba varkie baie life – maar wat sal gebeur wanneer die varkie skool toe gaan? Kan hierdie storie dalk meer as een verrassing aan die einde he?  ‘n Snaakse en verbeeldingryke storie wat wys ‘n gesin is wat jy daarvan maak, en dat liefde die belangrikste van alles is.    Sagteband, 27 Bladsye, 27.5 cm x 24 cm, 3 + Jaar
SLEGS 7 BESKIKBAAR
BVP=10

R125,00
Quantity:
Add to Cart Continue Shopping Update

Testimonials

Surfs Up - Reviews

A collection of dealer and customer reviews for our wonderful Acornkids products...



Latest News

Peppermint Crisp Tart Recipe

PEPPERMINT CRISP TART RECIPE Ingredients: 1 tin of Caramel 1 tub...



Like Us
Get a Free eBook

Acornkids  Head Office  Contact Number: 0861074776   Email: info@acornkids.com