Product Detail

Cart Summary

0
R0,00

CLEARANCE STOCK: Wielie Walie Woelwaters - Haas Das Leer

ONLY 36 UNITS AVAILABLE

Welkom, Wielie Walie Woelwaters, kinders van Menseland. Ek is Haas Das van Has Das se Nuuskas, op Diereland -TV. Ons diere verskil baie: daar is grotes en kleintjies, vinniges en stadiges, luies en flukses….In hierdie boek gaan ons van teenoorgesteldes leer saam met al die diere hier in Diereland. Gebruik die pen op die bladsye, vee dit dan skoon en speel weer. Met lekker oefeninge, maklike speletjies wat jy by die huis kan speel en sommer ook n nuusflits of twee, sal julle vining slim word!  Hardeband, 18 Bladsye, 24 cm x 20 cm, 3+ Jaar  R165.00
[BVP= 14]
R165,00
Quantity:
Add to Cart Continue Shopping Update

Testimonials

Surfs Up - Reviews

A collection of dealer and customer reviews for our wonderful Acornkids products...



Latest News

Peppermint Crisp Tart Recipe

PEPPERMINT CRISP TART RECIPE Ingredients: 1 tin of Caramel 1 tub...



Like Us
Get a Free eBook

Acornkids  Head Office  Contact Number: 0861074776   Email: info@acornkids.com