Danksy die nuwe gier kan jy in minder as 5 minute fantastiese koeke optower. En die beste van als is daar's omtrent geen skottelgoed nie ! Al wat jy benodig is 'n koffiebeker, mikrogolf oond en 'n paar basiese bestandele. Die prettige boek bevat resepte vir klassieke gunstelinge, spesiale geleenthede, skemerkelkkoeke en tussendeurbederfies. Daar's selfs opsies vir glutenvrye, eiervrye en suiwelvrye koeke. Die resepte is flatervry ! Al die koeke is watertandlekker en daar is geen oorskiet om jou die volgende dag in die versoeking te lei nie. Waarvoor wag jy ? Begin bak in 'n beker en proe self waarom hierdie nuwe bakgier almal gaande het !
A collection of dealer and customer reviews for our wonderful Acornkids products...
PEPPERMINT CRISP TART RECIPE Ingredients: 1 tin of Caramel 1 tub...
Download Now
Acornkids Head Office Contact Number: 0861074776 Email: info@acornkids.com