Product Detail

Cart Summary

0
R0,00

Koffiebekerkoeke

Danksy die nuwe gier kan jy in minder as 5 minute fantastiese koeke optower.  En die beste van als is daar's omtrent geen skottelgoed nie !  Al wat jy benodig is 'n koffiebeker, mikrogolf oond en 'n paar basiese bestandele.
Die prettige boek bevat resepte vir klassieke gunstelinge, spesiale geleenthede, skemerkelkkoeke en tussendeurbederfies.  Daar's selfs opsies vir glutenvrye, eiervrye en suiwelvrye koeke.  Die resepte is flatervry !  Al die koeke is watertandlekker en daar is geen oorskiet om jou die volgende dag in die versoeking te lei nie.  Waarvoor wag jy ?  Begin bak in 'n beker en proe self waarom hierdie nuwe bakgier almal gaande het !

Product:9781868063710-CD
R141,23
Quantity:
Add to Cart Continue Shopping Update

Testimonials

Surfs Up - Reviews

A collection of dealer and customer reviews for our wonderful Acornkids products...



Latest News

Acornkids #1 in Fun! Recommended by Experts

This article about Acornkids is written by,  Shireen Thomas-Stark, who is a...



Like Us
Get a Free eBook

Acornkids  Head Office  Contact Number: 0861074776   Email: info@acornkids.com